Welkom by my tuiste


        Maar moenie net daar op my voorstoep staan nie. Kom binne!

       Loer bietjie wat is Coert se kamer.
       Saggies! Die babatjie slaap in haar kamer.
       Laat ek jou sommer voorstel aan Marisa ook - Die Liefde in my lewe.
       Jammer vir die swak maniere. Laat ek myself voorstel. Ek is Louis Engelbrecht.


       Jy kan solank gaan kyk na my Genealogie Blad.
       Blaai saam my deur my Foto Album



       Besoek gerus my en Marisa se Troue Blad.



       Kyk gerus na my CV. Ek is altyd reg vir goeie geleenthede.



       Vandag in die Verlede
            1729 Pieter Gijsbert Noodt (12de heerser van die Kaap) sterf.




Epos



Teken my GasteboekLees my Gasteboek


Jy is besoeker nommer 25771 sedert 23 January 2002