
![]() |
O ja, ek het 3 ure voor die troue nog vir Wayne, my strooijonker, gaan help soek vir 'n broek, hemp en das vir die troue. Kalmeer het dit my beslis nie. Hier is ek en Wayne voor die troue. |
Uiteindelik het die tyd aangebreek! Ek en Wayne het in die motor geklim en was op pad kerk toe.
By die kerk is daar vinnig fotos geneem van my, my pa en my broers.
| Hier is ek , my pa, my broers en
Wayne voor die kerk. Van Links na Regs: Piet, Manie, Nico, ek, Wayne en my pa. |
![]() |



