19 Mei 2004
Coert Nicolaas Engelbrecht word gebore
Hello almal!
Ek is gebore op 19 Mei 2004 in die Femina Hospitaal in Pretoria om 07:58.
Ek het 'n volle 3.30 kg geweeg en ek was 48 cm lank gewees.
My pa was ook by gewees en hy het selfs my handjie vas gehou toe ek gebore is.
My pa en ma dink ek is die mooiste ou dingetjie en hulle is baie lief vir
my
Keer terug na my Babakamer.