Welkom by my tuiste
Maar moenie net daar op my voorstoep staan nie. Kom binne!
Loer bietjie wat is in my Babakamer.
Laat ek jou sommer voorstel aan Marisa ook - Die Liefde in my lewe.
Jammer vir die swak maniere. Laat ek myself voorstel. Ek is Louis Engelbrecht.
Jy kan solank gaan kyk na my Genealogie Blad.
Blaai saam my deur my Foto Album
Besoek gerus my en Marisa se Troue Blad.
Kyk gerus na my CV. Ek is altyd reg vir goeie geleenthede.
Vandag in die Verlede
Geen inligting beskikbaar nie.

Epos
Teken my Gasteboek
Lees my Gasteboek