My vrou - Marisa
Marisa is die Liefde in my lewe. En dis sommer 'n BAIE GROOT liefde. Ek en Marisa het ontmoet deur 'n vriend,
wat weer 'n vriend met 'n ander is. Ons is 21 September 2002 getroud. Ons is baie gelukkig.
Kliek
HIER
om na kinderfotos van Marisa te kyk.
Hier kuier Marisa by my in Windhoek, Namibia
Marisa het die mooiste groot bruin oe wat jy nog ooit in jou lewe gesien het. Dit maak my heel lam in my bene.
Hierdie foto is geneem by Bruma-meer nog voor ons verloof was.
Skaars blom wat slegs im Pretoria gevind word. Hierdie besondere blom is egter ook al opgemerk in Namibia.
Skaars blom opgemerk in Namibia by Spitzkoppe.
Hierdie foto is ook by Spitzkoppe geneem. Dit was 'n onvergeetlike dag
gewees.
Ek het Marisa baie lief.
Terug na my
Voorstoep
.
Hierdie blad is laas bygewerk op 1 Oktober 2003.