Share

Ons onthou ons seun en ons boetie

Christo

 

 

Hierdie webblad word opgedra aan ons rooikop-krulkop seuntjie en boetie. Ons mis hom elke dag verskriklik baie en wens hy was tog maar nog by ons. Ons troos is dat hy by die Here is, waar hy met 'n glimlag vir ons wag. Ons harte is seer en ons verlang.

 

 

 

Christo

   

So ietsie oor Christo se kort lewe by ons.

Herinneringe aan ons Christo'tjieLiefde wat Christo vir sy mense gehad hetGeboorte van ChristoChristo se doop