Ons is al
dae getroud
Louis en Marisa se Troublad
Welkom by my en Marisa se troublad. Op hierdie blad kan jy alles en nog wat
oor ons troue raakloop. Jy kan veral ook sommige van ons troufotos sien.
Lees die storie van ons volgens Marisa.
Lees alles van die groot dag - 21 September 2002
Stuur epos aan Louis of
Marisa.
Keer terug na my Voorstoep